Paperback

Ikarus

$32.75
  • Paperback

    416 pages

  • Release Date

    6 March 2015

Check Delivery Options

Summary

Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat ‘n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin ‘n jong wynboer bieg voor ‘n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop …

Book Details

ISBN-13:9780798171144
ISBN-10:0798171146
Author:Deon Meyer
Publisher:Human & Rosseau
Imprint:Human & Rosseau
Format:Paperback
Number of Pages:416
Release Date:6 March 2015
Weight:635g
Dimensions:24mm x 156mm x 234mm
A-Format
B-Format
C-Format
Ikarus by Deon Meyer - ISBN: 9780798171144
156 × 234 mm
A4
mm / in
About The Author

Deon Meyer

Deon Meyer, ‘n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet-strateeg. Deesdae is hy voltyds skrywer en hy woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in tien romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, en Kobra, 2013). Drie daarvan - Orion, Proteus en Infanta - is met die ATKV-prosaprys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009, 2012 en 2014 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur, 7 Dae en Kobra.

Returns

This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.