Paperback
Bennie Griessel is eerste op die toneel: ‘n bloedbad in ‘n luukse gastehuis op ‘n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ‘n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ‘n ontvoering …

Kobra

$32.56
  • Paperback

    424 pages

  • Release Date

    20 November 2013

Check Delivery Options

Summary

Bennie Griessel is eerste op die toneel: ‘n bloedbad in ‘n luukse gastehuis op ‘n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ‘n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ‘n ontvoering …Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ‘n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby ‘n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra behoort, en ‘n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

Book Details

ISBN-13:9780798165044
ISBN-10:0798165049
Author:Deon Meyer
Publisher:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Imprint:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:Paperback
Number of Pages:424
Release Date:20 November 2013
Weight:622g
Dimensions:31mm x 157mm x 234mm
A-Format
B-Format
C-Format
Kobra by Deon Meyer - ISBN: 9780798165044
157 × 234 mm
A4
mm / in
About The Author

Deon Meyer

Deon Meyer, ‘n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet-strateeg. Hy, sy vrou, Anita, en hul vier kinders woon in Durbanville. Sy publikasies sluit in nege romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, en 7 Dae, 2011). Drie daarvan - Orion, Proteus en Infanta - is met die ATKV-prys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009 en 2012 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur en 7 Dae.

Returns

This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.