Paperback
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle ‘n nuwe samelewing vestig met ‘n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker.

Koors

$33.75
  • Paperback

    586 pages

  • Release Date

    16 July 2016

Check Delivery Options

Summary

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle ‘n nuwe samelewing vestig met ‘n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak ál moeiliker. Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi … In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. ‘n Aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer!

Book Details

ISBN-13:9780798175555
ISBN-10:0798175559
Author:Deon Meyer
Publisher:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Imprint:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:Paperback
Number of Pages:586
Release Date:16 July 2016
Weight:500g
Dimensions:15mm x 156mm x 234mm
A-Format
B-Format
C-Format
Koors by Deon Meyer - ISBN: 9780798175555
156 × 234 mm
A4
mm / in
About The Author

Deon Meyer

Deon Meyer is voltyds skrywer en woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in elf romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013 en Ikarus, 2015). Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon.

Returns

This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.