Summary
‘n Heruitgawe met ‘n pragtige nuwe omslag. ‘n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met ‘n blaasvlam gemartel en toe met ‘n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en ‘n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad ‘n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars …En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militere Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van die ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.
Book Details
| ISBN-13: | 9780798164825 |
|---|---|
| ISBN-10: | 0798164824 |
| Author: | Deon Meyer |
| Publisher: | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
| Imprint: | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
| Format: | Paperback |
| Number of Pages: | 360 |
| Edition: | 5th |
| Release Date: | 20 November 2013 |
| Weight: | 580g |
You Can Find This Book In
Deon Meyer
DEON MEYER lives in Durbanville in South Africa with his wife and four children. Other than his family, Deon ’s big passions are motorcycling, music, reading, cooking and rugby. In January 2008 he retired from his day job as a consultant on brand strategy for BMW Motorrad, and is now a full time author. Deon Meyer ’s books have attracted worldwide critical acclaim and a growing international fanbase. Originally written in Afrikaans, they have now been translated into several languages, including English, French, German, Dutch, Italian, Spanish, Danish, Norwegian, Swedish, Russian, Finnish, Cze
Returns
This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.



