Paperback
Friend’s death, burning caravan, media frenzy: Griessel faces a scorcher.

Skorpio

$39.33
  • Paperback

    496 pages

  • Release Date

    31 October 2025

Check Delivery Options

Summary

Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g’n ongeluk nie. En dan gaan ‘n woonwa op ‘n spogplaas in vlamme op. En die identiteit van die verkoolde liggaam begin die media tot raserny dryf …

Book Details

ISBN-13:9780798185936
ISBN-10:0798185937
Author:Deon Meyer
Publisher:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Imprint:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:Paperback
Number of Pages:496
Release Date:31 October 2025
Weight:706g
Dimensions:31mm x 157mm x 234mm
A-Format
B-Format
C-Format
Skorpio by Deon Meyer - ISBN: 9780798185936
157 × 234 mm
A4
mm / in
About The Author

Deon Meyer

Internasionaal bekende skrywer Deon Meyer woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in dertien misdaadromans (onder meer Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013, Ikarus, 2015, Koors, 2016, Prooi, 2018, en Donkerdrif, 2020). Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon en Prooi met die ATKV-prys vir Spanningsfiksie.

Returns

This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.