Summary
Op ‘n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: ‘Waar is dit?’ Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan ‘n spoor trap wat wyd sal loop: ‘n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, ‘n ‘goeie man’ wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. ‘n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. ‘n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.
Book Details
| ISBN-13: | 9780798152501 |
|---|---|
| ISBN-10: | 0798152508 |
| Author: | Deon Meyer |
| Publisher: | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
| Imprint: | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
| Format: | Paperback |
| Number of Pages: | 544 |
| Release Date: | 12 October 2010 |
| Weight: | 842g |
| Dimensions: | 39mm x 157mm x 233mm |

You Can Find This Book In
Deon Meyer
DEON MEYER lives in Durbanville in South Africa with his wife and four children. Other than his family, Deon ’s big passions are motorcycling, music, reading, cooking and rugby. In January 2008 he retired from his day job as a consultant on brand strategy for BMW Motorrad, and is now a full time author. Deon Meyer ’s books have attracted worldwide critical acclaim and a growing international fanbase. Originally written in Afrikaans, they have now been translated into several languages, including English, French, German, Dutch, Italian, Spanish, Danish, Norwegian, Swedish, Russian, Finnish, Cze
Returns
This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.



